The Fate of the Furious Lekker vermaak, veral vir 'n Vrydagaand. Heelwat nuwe truuks, van hulle fantasties onmoontlik. Moet nie diep dialoog, 'n sterk storie lyn of so verwag nie. Skerp dialoog veral tussen The Mechanic en The Rock. Saam met die familie op die bank.Saturday, June 17, 2017
Fast and Furious 8: The Fate of the Furious - 6/10
The Fate of the Furious Lekker vermaak, veral vir 'n Vrydagaand. Heelwat nuwe truuks, van hulle fantasties onmoontlik. Moet nie diep dialoog, 'n sterk storie lyn of so verwag nie. Skerp dialoog veral tussen The Mechanic en The Rock. Saam met die familie op die bank.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment