The Son voel so bietjie sepierig, maar dit het net 10 episodes en blykbaar is Seisoen 2 goedgekeur. Sal dit nog so episode of wat kans gee. Kyk as die Amerikaanse olie geskiedenis in Suid-Texas jou interesseer, asook hulle verhouding met die Mexikane en Indiane. Saam met Bella op die bank.Monday, June 5, 2017
The Son, Seisoen 1 - 5/10
The Son voel so bietjie sepierig, maar dit het net 10 episodes en blykbaar is Seisoen 2 goedgekeur. Sal dit nog so episode of wat kans gee. Kyk as die Amerikaanse olie geskiedenis in Suid-Texas jou interesseer, asook hulle verhouding met die Mexikane en Indiane. Saam met Bella op die bank.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment