Kong: Skull Island het 'n sterk Sewentigers gevoel wat deur die klankbaan ondersteun word. Daar is heelwat bloed, binnegoeters en mega-goggas, maar dit ten spyte is die fliek kykbare Vrydagaand materiaal. Saam met die familie op die bank.Sunday, June 25, 2017
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment