Hacksaw Ridge wys maar die grimmigheid van oorlog in redelike fyn detail, maar dit ten spyt, kyk dit nogals heel maklik. Nie oormatig sentimenteel of melodramaties nie, met uitstekende vertolkings. Saam met Bella en Anrich op die bank.Saturday, June 3, 2017
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment