Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
Riviera is iets tussen Falcon Crest en The Night Manager, met so gevoel van Revenge daarby. Seisoen 1 is net 10 episodes, sal dit 'n kans gee. Mooi huise, plekke, meisies, karre en seiljagte. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment