Crooked House het nogals 'n aantrekking, veral met die periode en milieu. Verfrissende rolverdeling, vol hoekies, draatjies en donker geheime, intriges en agendas. Maar dan is daar die einde, sommige vind dit onstellend, maar dit is onverwags. Mens het eintlik vir iets anders gehoop as jy besef wat gaan gebeur. Saam met Bella op QR1368 oppad na Venisie, maar sy het dit eers later by die huis gekyk.
Namakwaland Augustus 2024
-
Saam met Francois en Hilda Stander in hulle Prado.
8-18 Augustus 2024.
Roete (3940km):
- Pretoria
- Upington
- O'Kiep
- Hondeklipbaai
- ...
3 months ago