Geostorm is voorbeeld Hollywood stapel, met baie vlak karakters, erge Amerikaanse sentiment, ontmoontlike ruimte fisika en onwaarskynlike natuur response. O, en so terloops het die Aarde eweskielik 'n Kardashev Tipe I Beskawing geword.... Ten minste is hierdie breinlose springmielie ontspanning. Saam met Bella en Anrich op die bank. Die aand voor Anrich vertrek het op Graad 9 Bosskool.Sunday, January 21, 2018
Geostorm - 4/10
Geostorm is voorbeeld Hollywood stapel, met baie vlak karakters, erge Amerikaanse sentiment, ontmoontlike ruimte fisika en onwaarskynlike natuur response. O, en so terloops het die Aarde eweskielik 'n Kardashev Tipe I Beskawing geword.... Ten minste is hierdie breinlose springmielie ontspanning. Saam met Bella en Anrich op die bank. Die aand voor Anrich vertrek het op Graad 9 Bosskool.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment