Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
Rememory bevat al die korrekte bestandele. Teoreties moet hierdie 'n goeie fliek wees. Maar iewers faal dit, dit het nie hart nie. Dit voel meganisties. Dit is 'n meer tragiese drama, maar dan voel dit beslis nie so nie. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment