Philip K. Dick's Electric Dreams begin goed, met soos mens kan verwag, episodes wat redelik oop vir interpretasie eindig. Dit voel so bietjie minder onheilspellend en donker as
Black Mirror (veral die tweede seisoen). Wat wel indrukwekkend is, is dat hierdie stories meesal in die Vyftigs, Sestigs en Sewentigs geskryf is. Dit is wel verwerkings van die oorspronklike kort verhale. Saam met Bella op die bank (Het die eerste twee episodes in
Ballito gekyk, Les Palmiers Nr 6).
No comments:
Post a Comment