
Die eerste episode van
Camping was nir te sleg nie, kon doen met meer humor. Die tweede episode was net eenvoudig flou, so die res lyk nie die moeite werd nie. Dit lyk ook erg ekonomies vervaardigd. Dit ten spyte van 'n redelike rolverdeling. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment