
Ten spyte van 'n aantreklike en sterbelaaide rolverdeling, faal
Terminal klaaglik. Dalk is dit die irriterende verteller, of dalk net die gebrek aan 'n oortuigende storielyn. In elk geval, kon net sowat die eerste derde uithou. Bella het sommer van die begin af handoek ingegooi.
No comments:
Post a Comment