The Crossing is 'n korter reeks, anders sou dit uitmergelend geraak het. Daar gebeur genoeg in 'n episode, en die spanningslyn tel stadig op. Dit voel te veel na iets soos
Under the Dome en
The Mist, maar is tog kykbaar. Ten minste werk die rolverdeling. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment