King Arthur: Legend of the Sword het ons destyds gesien toe dit beskikbaar geraak het. Weet nie hoekom die resensensie verlore geraak het nie.... Nietemin, dit het nie die beste indruk gelaat nie. was te veel fantasie en te min storie. Saam met Bella (en die res?) op die bank.
No comments:
Post a Comment