Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
As dit nie vir ou Brad se tong-in-die-kies vertolking van Generaal Glenn McMahon was nie, sou War Machine sekerlik gefaal het. Dit is Weermag humor op sy skerpste, maar beslis met al die nodige gekruide taal daarby. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment