The Personal History of David Copperfield is op die ou einde ietwat saai, veral omdat die periode-tydperk nie heeltemal tydloos is nie. Mens kan seker moeite doen en dit terwyl jy kyk vertaal na 'n hedendagse idioom. Die produksie is wel ryk en vol fieterjasies. Tog sal dit vermaaklik bly vir 'n uitgesoekte gehoor. Saam met Bella op die Bank.
Namakwaland Augustus 2024
-
Saam met Francois en Hilda Stander in hulle Prado.
8-18 Augustus 2024.
Roete (3940km):
- Pretoria
- Upington
- O'Kiep
- Hondeklipbaai
- ...
2 months ago
No comments:
Post a Comment