Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
In the Dark se lokprent herinner aan Stumptown, maar dit is nie Stumptown nie. Die eerste episode oortuig net nie, en die rolverdeling volg 'n reseppie wat net te opsigtelik is. Gaan eerder verbyhou. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment