The Trial of Christine Keeler wys beslis nie 'n rooskleurige prentjie van
Me Keeler nie. Die eerste episode voel ietwat pap, maar bou die konteks vir die res van die episodes. Hoop dit tel op. Die periode lyk wel korrek en akkuraat, en met sulke situasies kan mens werklik niks glo nie, alles is maar oop vir interpretasie en aanbieding. Dit was wel 'n speelse en stout tyd in Britse politiek met meer
flair as hedendaagse pione. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment