The Sleeping Dictionary is 'n redelike fliekie, wat dalk so ietwsat sy ouderdom wys (2003). Dit is tot 'n mate leersaam, en alhoewel van die liefdestonele oorbodig voel, is die res piekfyn. Dit is wel duidelik dat
Me Alba as lokaas vir die film gebruik was. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment