Fanny Lye Deliver'd teken 'n stryd tot oorlewing en waar jou veronderstelde ondersteuningsnetwerk moes help en nie deel van die swaarky is nie. Hierdie is swaar materiaal met 'n taamlik overwagte draai aan die einde en dan kommentaar oor die feitelike pad
vorentoe... In Fanny se lewe is en was niks ooit maklik nie. Die arme vrou. Sterk vertolkings deur die bank met 'n idiliese milieu, maar harde lewens, intern en ekstern. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment