
Hierdie nuwe weergawe van
Cinderella is baie gepas vervaardig en voel amper soos outydse animasie. Die film is baie kykbaar, ek het dit nogals geniet, selfs op die simpel klein skermpie op die vliegtuig. Goeie vertolkings, regdeur, behalwe die twee simpel stief susters, nogals irritered... Tussen JFK en ORT op
SA204.
No comments:
Post a Comment