Inside Out 3D is uitstekend, veral as mens 'n boek soos
Your Brain at Work gelees het. Ek dink van die komplekse brein funksies soos abstrakte denke gaan ietwat verlore op die jongspan, maar dan is daar genoeg animasie pret vir hulle ook. Hierdie fliekie is 'n moet kyk vir alle ouderdomme, 6 tot 106.
Saam met Anrich by
Kolonnade in 3D.
No comments:
Post a Comment