Jurassic World maak dalk nie so groot indruk as wat
Jurassic Park terug in die Negentigs gemaak het nie, toe die grafika nuut was, en alles baie groot en sterk was nie, maar is tog op 'n sekere vlak steeds goed. Die verskil is alles lyk so "normaal", wat beklemtoon hoe ver die tegnologie gevorder het. Ek het dit geniet saam met die twee manne in 3D by
Kolonnade.
No comments:
Post a Comment