
Lekker, in
Avengers: Age of Ultron is dit Avengers teen
Reddington! Wat 'n aangename verassing, met aanhalings presies soos my gunsteling superspioen. Ongelukkig kon ek nie klaar kyk nie, maar ek vermoed dit is in elk geval op die punt waar die lyn uitrafel in een lang finale geveg tussen robotjies en superhelde. Op
SA203 oppad van Johannesburg na Boston. Het dit saam met die familie op die bank klaar gekyk 18 Sep 2015.
No comments:
Post a Comment