
Ek het nou maar net 'n swak vir periode stukke, dus is
Jonathan Strange & Mr Norrell 'n sappige reeksie, aangesien dit boonop oor die kulkunste handel. Dit is 'n minder donker reeks as
Penny Dreadful, met so subtiele tong-in-die-kies gevoel. Sal beslis verder kyk as dit aanhou soos episode 1 weggespring het. Het dit op 'n vlug tussen JFK en ORT begin kyk,
SA204.
Aag nee wat, het na episode 3 opgegee, het te donker geraak. Nog 'n Penny.
No comments:
Post a Comment