Ek het meer van Detergent, aag ek bedoel, Divergent gehou. Hierdie een is so ietwat futloos hier-en-daar. Nog steeds beter om te kyk as van die ander goed op die rak. Saam met Bella op die bank, die manne het nie juis belang gestel nie. Thursday, July 30, 2015
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment