Café Society laat maar eintlik net een vraag, wie gaan toekomstige Woody Allens maak? Die oubaas is nou al oor die tagtig. En die vroulike hoofrol in hierdie geval kon baie beter gewees het. Tipiese Allen materiaal, dalk nie die beste nie. Saam met Bella op die bank.
Namakwaland Augustus 2024
-
Saam met Francois en Hilda Stander in hulle Prado.
8-18 Augustus 2024.
Roete (3940km):
- Pretoria
- Upington
- O'Kiep
- Hondeklipbaai
- ...
3 months ago
No comments:
Post a Comment