Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
Independence Day: Resurgence is sommer gewone, net-net ondergemiddelde, breinlose Vrydagaand vermaak. Soos te verwagte met die soort film is die grafika uit die boonste rakke. En dan die lagwekkende cliches. Saam met die familie op die bank.
No comments:
Post a Comment