The Shallows is ietwat kykbaar, maar omdat goeters redelik gou onrealisties raak met
Jaws se klein-nefie, verloor die film sy spanningslyn. Darem is
Blake nie te onaangenaam as kykmateriaal nie. Saam met Bella en Franko op die bank, Anrich het gaan paartie.
No comments:
Post a Comment