The Nice Guys is seker nie so sleg nie, hulle vloek net baie, en uiteindelik tog onnodig. Het dit op SA264,
oppad na
Greding vir werk, begin kyk, maar wou dit eerder saam met Bella kyk op die bank. Ons moes dit eintlik maar ophou kyk het. Die fliek voel so bietjie sinloos. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment