Our Brand Is Crisis is een van die beter politiek-flieks. Gepaste rolverdeling, met redelike realistiese milieu en gebeure. Raak darem nie te sentimenteel nie, maar het tog 'n element van Amerikaanse groter-is-beter. Het dit op SA264 oppad na Greding vir werk begin kyk, maar wou eerder saam met Bella op die bank kyk.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment