Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
The Angriest Man in Brooklyn is kort voor Robin se dood gemaak. Dit is beslis nie sy beste werk nie, maar tog darem kykbaar. 'n Paar snaakse tonele, en dan maar eintlik gewone goeters. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment