5 to 7 is 'n rustige, redelik stadige tempo tjiekfliekie met 'n taamlik onverwagse einde. Ten minste gebruik hulle 'n regte Franse aktrise vir die vroulike hoofrol. Dit het 'n baie sterk
Allen gevoel, maar eintlik net in die eerste helfte of so, veral wanneer die ouers op die toneel verskyn. Kyk gerus, maar moet nie aksie (!) verwag nie, eerder baie meer dialoog. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment