
Aag, mens moet
James Bond kyk, al bly die reseppie dieselfde vir die
24ste maal. Hierdie een het asemrowende milieu's, van Mexiko, tot Rome en Tunisie. Nie te sleg nie, heel kykbaar met 'n fokus op spanning en nie soseer fisiese toertjies nie. Die karre, meisies en plekke is die moeite werd. Saam met Bella en Franko by
Zambezi Mall, Capitol Cinemas.
No comments:
Post a Comment