
Ek moet se^, vir 'n fliek wat verduidelik hoe die ouens hulle superkragte gekry het, is
hierdie 'n baie goeie poging. Dit laat my sterk dink aan
Eric Bana se eerste
Hulk. Ek kan presies verstaan waarom dit op Hollywoodskaal nie suksesvol was nie, want daar is te min oordrewe en opgeblase tonele. Ek sal dit aanbeveel vir die strokiesprentslaaf wat iets meer as net skop-skiet-en-vlieg soek. Saam met die familie op die bank.
No comments:
Post a Comment