
Anders as die ander
Sherlock reekse en flieks, is
hierdie 'n baie stadige film oor die einde van sy lewe. Dit is uitstekend vervaardig met uitstaande vertolkings en 'n gepaste (droomverlore mooi) milieu. Hierdie is nie vermaak nie, eerder 'n diep drama wat maar die pyne van oudword baie realisties, maar tog sag, stel. Kyk gerus as jy 'n properse kunsfliek interpretasie van die bekende
Mnr Holmes wil sien. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment