Absolutely Anything is nogals 'n baie snaakse fliek, maar wees gewaarsku 'n toneel of wat onder die belt...
Mnr Pegg bly maar 'n gunsteling vir komedie. Kyk hierdie gerus as jy bietjie lag nodig het. Mens kan dit dan ook as wetenskapfiksie komedie beskou. Herinner ook sterk aan
Bruce Almighty. Die brak en ruimtewese-tonele is nogals goed gedoen... Biscuits!...veral omdat dit die stemwerk van
Robin Williams en
John Cleese gebruik. Dis ook baie jammer om te se^ dat
Kate nie blyk om soos rooiwyn goed te verouder nie. Ai. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment