Blindspot lyk redelik, maar is seker dan amper soos
John Doe, een van die heel eerste reekse wat ons begin kyk het. Ek is nie seker die lyn kan lang of veelvoudige reekse onderhou nie, maar 'n kort reeks kan dalk net heel kykbaar bly. Sal hierdie een nog 'n episode of wat kans gee.
No comments:
Post a Comment