
Dis nou wel nie met
Statham nie, maar as mens
dit as 'n nuwe reeks beskou is hierdie baie kykbaar, vinnige karre, mooi meisies en mooi plekke. Lekker ligte skop-en-skiet aksie vermaak vir 'n Vrydag of Saterdagaand. Saam met Bella en Franko op die bank.
No comments:
Post a Comment