6 Underground is 'n redelike, maar oordadige in vele opsigte, aksie fliekie. Soos te verwagte met Ryan Reynolds is daar 'n ongehoorde aantal f-bomme. Wees dus gewaarsku. 'n Alternatiewe verteltrantstyl vir die soort film. Vinige tempo, asemrowende plekke, mooi mense, vinnige karre. Saam met Bella en Franko en Anrich op die Bank.Saturday, December 14, 2019
6 Underground - 5/10
6 Underground is 'n redelike, maar oordadige in vele opsigte, aksie fliekie. Soos te verwagte met Ryan Reynolds is daar 'n ongehoorde aantal f-bomme. Wees dus gewaarsku. 'n Alternatiewe verteltrantstyl vir die soort film. Vinige tempo, asemrowende plekke, mooi mense, vinnige karre. Saam met Bella en Franko en Anrich op die Bank.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment