
Ten spyte van
Spider in the Web se rolverdeling, potensiaal en tema, stel die film teleur. Dit maak nie alles sin of saak nie. Mens assosieer nie met die karakters nie, en gee nie regtig vir hulle noodlot om nie. Hou eerder verby. Saam met Bella by
Muizenberg Surfer's Corner, Nr 122.
No comments:
Post a Comment