Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
Star Wars: Episode IX - The Rise of Skywalker - 7/10
Star Wars: Episode IX - The Rise of Skywalker is standaard vermaak met genoeg tong-in-die-kies dialoog en oomblikke om dit perfekte vakansie ontspannings materiaal te maak. Kyk net as jy 'n Star Wars aanhanger is. Saam met Bella en Franko by die tjiepfliek.
No comments:
Post a Comment