Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
For All Mankind is soortgelyk aan The Man in the High Castle, net met 'n verslae Amerikaanse nasie. Dit lyk interessant sal nog so episode of wat kyk. Saam met Bella en Anrich op die Bank. Het besluit om nie die tyd te spandeer nie, veral nie na The Astronaut Wives Club nie. Dit voel ook net te neerdrukkend.
No comments:
Post a Comment