Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...
Anna is heel kykbaar en 'n aks meer stylvol as die gewone spioenasie materiaal. Verskeie knope en draaie in die lyn, so mens moet redelik kophou. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment