Maleficent: Mistress of Evil is dalk so klein bietjie beter as die
vorige een maar voel tog soos meer van dieselfde. Dit is egter nie 'n slegte fliek vir almal saam nie, en ons het dit geniet om die oujaar by 'n redelike besige en raserige
Muizenberg af te sluit. Saam met Bella en Anrich en Franko en Michelle op die (baie groot, gemaklike) bank.
No comments:
Post a Comment