Jumanji: The Next Level is meer van die selfde maar steeds aangename ontspanning. Dit is regte Saterdagmiddag (of vakansiedag) springmielie materiaal. Saam met Bella en Anrich en Franko by die
tjiepfliek. Dit bly egter hartseer om te sien hoe die sentrum gelydelik agteruitgaan.
No comments:
Post a Comment