Agatha and the Truth of Murder het 'n sterk
Dowton Abbey en
Cluedo gevoel, met 'n sterk rolverdeling en milieu. Hierdie interpretasie van hoekom sy moontlik vir 10 dae vermis was tydens haar egskeiding, is 'n vermaaklike, lekkerkyk opsie. Die perfekte Sondagaand tjiekfliek. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment