Madame is lig, maar ook pynlik realisties. Dit is heerlik met 'n skreeuende misverstand, en dan eg Europees aan die einde. Die milieu en rolverdeling en vertolkings kon nie beter nie. 'n Ware vervanging van tipiese
Woody Allen films sonder die irritasies. Kyk die fliek. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment