The Highwaymen is een van ou
Kevin se (min) beter flieks. Dit is egter lank en stadig en uitgerek, soos te verwagte. Dit bly een van die
tragiese gunstelinge, en dalk so oor die era waarin dit plaasgevind het. Die rolverdeling is goed, die periode gepas uitgedruk. Net jammer ek het hier en daar weggedryf... Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment