King of Thieves probeer tyd laat stil staan - die manne is oud en kwesbaar - maar hulle het steeds tienerdrange en drome, net meer versag en gemodereer deur wysheid (wel ek is nie oortuig nie) en, tyd. Wat wel waar is, is dat hierdie op
ware feite gebaseer is, en dat ouderdom nie 'n verskoning is of mag wees nie. Ligte, stadiger vermaak met 'n sterk maar gryse rolverdeling. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment