Slaughterhouse Rulez is nogals 'n snaakse grilfliekie, tipies in die Britse styl, nie Hollywoods nie. Skerp gespot met die gewone ril-cliches. Gepaste Vrydagaand ontspanning. Die rolverdeling is nogals sterk en gepas, met net genoeg oorspeelde vertolkings. Saam met Bella op die Bank.Friday, March 1, 2019
Slaughterhouse Rulez - 6/10
Slaughterhouse Rulez is nogals 'n snaakse grilfliekie, tipies in die Britse styl, nie Hollywoods nie. Skerp gespot met die gewone ril-cliches. Gepaste Vrydagaand ontspanning. Die rolverdeling is nogals sterk en gepas, met net genoeg oorspeelde vertolkings. Saam met Bella op die Bank.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment